Dr. J.B. Steenkamp B.Ch.D. (Pretoria) Tandheelkunde PR. NO. 5421535
Ons spesialiseer in Inplantologie, Zirconium Krone- en Brugwerk asook estetiese en kosmetiese tandheelkunde.

Bicon inplantate met balklammers, sodat kunsgebitte goeie retensie verseker (einde van los kunstande!)

Ortodonsie - reguit pragtige tande!

Verwydering van metaal / almagaan en vervanging daarvan met wit estetiese herstellings.
Beskik oor voltydse mondhieginis wat vars asem-, bleikings (witmaakproses)-, en profilaktiese dienste lewer.

Die praktyk is verbind aan ‘n laboratorium ten einde werk so gou moontlik gedoen te kry (nl. Kunsgebitte, krone, sport mondskerms – van u eie keuse-, knersplate asook die nuwe Perflex gedeeltelike gebitte – wat buigbaar is en ‘n masserende aksie het in die mond)

